·
1 houertjie room
·
Een pakkie sampioene
·
Een pakkie wit uiesop
·
Een groot ui
·
1 Lepel blatjang
·
1 Lepel tamatiesous
·
1 Lepel worcestersous
Neem ‘n oondskottel en bespuit die skottel met
daardie, nie- vassit- spuit. Nou kom die
heerlike lendeskyf te voorskyn. Druk dit
in droё meel wat gemeng is met sout en peper en plaas dit vir lae in die oondskottel.
Kerf nou die sampioene een vir een in rowe stukke
op en strooi dit oor die lendeskyf. Sny
jou groot ui in ringe sonder om die ringe te breek, pak dit bo-op die lendeskyf.
Gebruik die wit uiessop poeier en meng dit met die tamatiesous, blatjang en worcestersous
totdat dit vir jou ‘n bruin skynsel gee.
Gooi die mengsel oor die lendeskyf, sampioene en uie sodat dit verdrink
in die sous. Rasper ‘n kaas kombersie
bo-oor en bak dit in ‘n oond op 180 grade, vir ongeveer ‘n uur en n half.
Vir die volgende dag, warm of koud, nogsteeds so
lekker soos die vorige aand.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. paaitjie - paadjie
2. lende lendeskyf ?
3. rowe - rowwe
4. nogsteeds - nog steeds
Jou skryfstuk was 'n bietjie meer opvoedkundig as beskrywend.